Template:Ask4img/af

From Outreach Wiki
Jump to navigation Jump to search

Vra vir prente


U kan hier vra vir beelde vir Wikipedia en susterprojekte en wikiArS wikimediante kan probeer om u versoek te omskep in opdragte vir kunsstudente.

Gee asseblief konteks (Wikipedia-artikels, bronne en verwysings, ...) en vra vir iets wat gedoen kan word (geen afgeleide werke van beskermde kunswerke, ...). Dui ook aan of die beeldproduksie onder toesig van en kundige moet wees en in watter omvang (historikus, bioloog, geoloog, ...). Sluit ook in wat u dink oor die voorkeurlêerformaat of die soort grafika (vektor, bitmap, handgemaak, digitaal, staties, animasie, illustrasie, diagram, ...).