Tuisblad
Appearance
Uitreiking. Die Wikimedia-metode.
Outreach wiki dien as die tuiste vir verskeie uitreik- en samewerkingsinisiatiewe. Dit is 'n boekrak, 'n versameling van beste praktyke en 'n koördinasiepunt vir enige aktiwiteit wat gerig is op die publiek, kulturele instellings of opvoedkundige programme.
Ons missie is om nuwe Wikimedians te werf en te ondersteun en sterk verhoudings met kulturele en opvoedkundige vennote op te bou. Ons het jou hulp nodig om hierdie samewerkende platform groter, beter en nuttiger te maak. Daar is baie om te doen.
- GLAM
- Hierdie projek werk met galerye, biblioteke, argiewe en museums om kulturele inhoud aanlyn te bring.
- Onderwys
- Die Wikimedia Education Portal verbind mense wat Wikipedia en verwante projekte in onderwys oor die hele wêreld gebruik.